Tegnologie.jpg

Die kerk benodig mense wat tydens die Eredienste kan help met klank en die skyfies. Dit help om die lofsang en aanbidding asook die preek vlot te laat verloop.

Kontakbesonderhede:

Hanno Botha

hanno@tfdesign.co.za

(079) 035-0999