top of page
Musiek.jpg

Ons musiekbediening bied die fondasie vir lof en aanbidding in ons eredienste.  Ons is bevoorreg om drie "bands" en die orrel as deel van ons musiekbediening te hê.  Kontak gerus ons musiekbediening se leier, Lehandi, by 083 254 1172 of lodseyg@gmail.com as jy wil deel raak.  Jy is welkom om by ons aan te sluit en deel te wees van ’n gemeenskap wat God se lig skyn deur die kreatiewe talente wat Hy vir ons gegee het, uit te leef.

bottom of page