Nuwe intrekkers.jpg

Is jy ‘n dalk ‘n nuwe lidmaat/intrekker? Wil jy graag betrokke raak en jou geloofsreis met ander mense deel? Die kleingroepe skep die ideale geleentheid om weekliks saam met ander gelowiges bymekaar te kom, te kuier, Bybel te lees en te bid. In kleingroepe word lede aangemoedig om hul lewens met mekaar te deel, vir mekaar om te gee, om vriendskappe te bou, mekaar te aanvaar, saam geestelik te groei, gehoorsaam te wees aan God en ander mense te dien.

Kontakbesonderhede:

Liaan Janse van Vuuren

liaanjvvuuren@gmail.com

(084) 448-1643