top of page

gedagtes van die dag

Die Here kom vanoggend en los vir my en jou 'n paar gedagtes om ons deur die dag te dra.

 

Hy is vir my 'n toevlug

Psalm 62: 6-9
(NLV)

'Ek wil rustig op God wag, want van Hom kom al my hoop. Net Hy is my rots en my redding, my vesting waar ek stewig staan. God is my redding en my krag; God is my sterke rots en my toevlug. Vertrou op Hom te alle tye, my volk, stort jou hart uit voor Hom, want God is ons toevlug. Sela.

(83 weergawes)

'Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek. Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan. God is my redding en my krag. Hy is my rots, my sterkte, God is my toevlug. Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit! God is vir ons 'n toevlug. Sela '

(King James)

'He only is my rock and my salvation: He is my defence; I shall not be moved. In God is my salvation and my glory: The rock of my strength, and my refuge, is in God. Trust in him at all times; ye people, Pour out your heart before him: God is a refuge for us. Selah. '

 

Hy is altyd by ons

Matt 28:20

(NLV)

Leer hulle om alles te gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.

(83 weergawes)

Leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.

(King James)

'teaching them to observe all things whatsoever I have commanded you: and, lo, I am with you always, even unto the end of the world. Amen.

 

Hy dink altyd aan ons

Psalm 139:7
(NLV)

'Waarheen sou ek kon gaan om u Gees te ontwyk? Of waarheen sou ek kon uitwyk om u teenwoordigheid te ontvlug?'

(Die Boodskap)

'U is oral. Daar is nie ’n plek waar ek heen kan gaan waar U nie is nie.

(King James)

The LORD will give strength unto his people; The LORD will bless his people with peace.

 

Hy veg vir ons

Eksodus 14:13
(Die Boodskap)

'Moses het egter vir die volk gesê: “Hou op om bang te wees. Staan vas net waar julle is. Julle gaan vandag sien hoe wonderlik die Here julle gaan red. Daardie Egiptenaars wat julle vandag daar voor julle sien, sal julle in der ewigheid nooit weer sien nie.

(NLV)

'Moses het die volk geantwoord: “Moenie bang wees nie. Staan net daar waar julle is en kyk hoe die Here julle vandag red. Hierdie Egiptenaars wat julle vandag hier voor julle sien, sal nooit ooit weer gesien word nie.

(King James)

And Moses said unto the people, Fear ye not, stand still, and see the salvation of the LORD, which he will shew to you to day: for the Egyptians whom ye have seen to day, ye shall see them again no more for ever.

 

Hy het 'n plan vir jou

Jeremia 29:11
(NLV)

Ek weet wat Ek vir julle beplan het,” sê die Here. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê.

(83 weergawe)

Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!

(King James)

For I know the thoughts that I think toward you, saith the LORD, thoughts of peace, and not of evil, to give you an expected end.

10 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page