top of page

depressie

Writer: StrooidakStrooidak

TEMA - Depressie ..... 'n vars benadering om hiermee te LEEF


STROOIDAK GESPREKSAAND


10 AUG 2022 om 19H00 tot 20h00 in die STROOIDAKKERK


AANGEBIED DEUR DS FANIE KRIEL


Kostes : gee 'n donasie vir wat dit vir jou werd is.


Daar is so baie mense wie daagliks 'oorval' na die volgende dag en net oor-LEEF en glad nie meer beLEEF . Elke tonnel waarin jy afdink is DONKER en niks is meer lekker nie. Om die "toaster" aan te sit is 'n "effort" en jy WEET jy is nog lief vir jou kind., maar jy VOEL dit bloot nie meer nie.


DAAR IS HULP.... JY HOEF NIE SO OP JOU EIE TE SUFFER NIE.... DIE DOOD, AL VOEL DIT SOMS SO NA JOU ENIGSTE UITWEG, IS NIE NODIG NIE
 
 
 

Commentaires


bottom of page