Een van die hoogtepunte by Strooidak is die jaarlikse Strooidak/Williston fees. Die fees word altyd die laaste naweek in Oktober gehou. Dit begin die Vrydagmiddag en maak Saterdagmiddag klaar. Daar word ‘n groot markiestent opgeslaan met stalletjies van pannekoek, klere, Strooidakwyn tot karoo skaapvleis al die pad van Williston. Ons benodig altyd ekstra hande wat kan help met reëlings.

Kontakbesonderhede:

Attie du Plessis

attie@strooidak.co.za

(082) 452-8253