Met die droogte wat die karoo die afgelope 5 jaar ervaar het, het Strooidak besluit om boere wat swaar kry te ondersteun deur voer aan hulle te skenk. Ons ondersteun ook die vroue van die boere deur skenkings aan die hulle te maak.

Kontakbesonderhede:

Aletia Grundling

aletiagrundling@gmail.com

(083) 623-1485