Tuis
 Die Gemeente van vandag
 Ons Kerk
 Foto's
 Kontak Ons
  Gedagte vir die week
Die winde van God waai altyd, maar jy moet self jou seile stel.
 
Elektroniese Inbetalings
N G Kerk Die Paarl – Nedbank Paarl
Takkode: 101910     Rek No: 1019291168
Voorsien asb. u van, voorletters en wykno.
 

 
Lukas 18:16-17

"Maar Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê: "Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle. Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie."
 
Die Strorie van die doopvont
Voor 1720 moes die gemeente hom vir die DOOP met “een spoelkom” behelp. Daar is toe ‘n doopbak gemaak wat in 1786 vervang is deur ‘n doopkom wat deur ds. Aling aan die gemeente geskenk is. Twee jaar later is daar in die Kasteel ‘n ystervoetstuk, waarop die doopkom rus, gemaak en dit is gratis deur Manhafte (‘n titel) Gordon aan die gemeente gegee.
   05 Februarie 2006
Baie geluk aan Steven en Kobie-Hermien Calbraith met die doop van hulle dogters Emma Rosa en Mia Isabella. Die gesin woon in Qinfdao,China. Baie geluk aan Deon en Marlene Nel met die doop van hulle seun Jacobus Adrean.
   08 Januarie 2006
Baie geluk aan Alain en Hymne Cajeux met die doop van hulle seun Luca Michel. Die gesin is van Switserland. Baie geluk aan Francois en Linda Marais met die doop van hulle dogter Monique. Die gesin is van Manitoba, Canada.
Baie geluk aan Wynand en Anneska Myburgh met die doop van hulle dogter Zaskia.
   18 Desember 2005
Baie geluk aan Anthony en Beneta Tait met die doop van hulle seun Albert Wesley. Baie geluk aan Erhard en Trudie Coetzee met die doop van hulle dogter Anzel.
Baie geluk aan Etienne en Carol Burnett met Garreth John Burnet en Kaelyn Cant. Baie geluk aan Theunis en Liezel Botha met die doop van hulle seun Phillip Rudolph.
Baie geluk aan Fanie en Alma Kriel met die doop van hulle dogter Anke.
   11 Desember 2005
Baie geluk aan Marius en Annelie met die doop van hulle dogter Nicolene Cecilia. Baie geluk aan Neil en Marli met die doop van hulle seun Daniël Gabriël.
   4 Desember 2005
Baie geluk aan Danie en Christelle met die doop van hulle dogter Christine.
   11 November 2005
Baie geluk aan Juan en Nicolene Laubscher met die doop van hulle seun Jacques. Baie geluk aan Jacobus en Mariza Louw met die doop van hulle seun Simon.
Baie geluk aan Dirk en Jeanne Swart met die doop van hulle dogter Letitia. Baie geluk aan Braam en Lizette Moller met die doop van hulle seun Christian Joubert.
Baie geluk aan Sarel en Maryke Marx met die doop van hulle dogter Ilke.
   4 September 2005
Baie geluk aan Colin en Alrika met die doop van hulle seun Wikus. Baie geluk aan Ian & Melanie met die doop van hulle dogter Nina .
Baie geluk aan Ferdie en Liana met die doop van hulle dogter Annebel. Baie geluk aan Eric en Tanya met die doop van hulle seun Markus Ryno .
   6 Augustus 2005
Baie geluk aan Ernie en Liezl met die doop van hulle dogter Ashleigh Storm. Baie geluk aan Johan en Sandra met die doop van hulle dogter Meagan- Zeta .
Baie geluk aan Wilhelm en Heidi met die doop van hulle seun Ben. Baie geluk aan Garth en Angelique met die doop van hulle dogter Zanri .
   3 Julie 2005
Baie geluk aan Thys en René met die doop van hulle seun Maree. Baie geluk aan Gerhard en Ilse-Mari met die doop van hulle seun Deon Willem .
Baie geluk aan Heinrich en Marlize met die doop van hulle seun Zander.    
   5 Junie 2005
Baie geluk aan Joël en Madré Groenewald met die doop van hulle dogter Mari le Roux gebore op 22/03/2005.
   22 Mei 2005 - Het Gesticht
Baie geluk aan Anton en Anneén Böhmer met die doop van hulle dogter Nika Maria gebore op 20/02/2005.
   8 Mei 2005 - Fees - Groep Doop Foto
Baie geluk aan al die Ouers met die doop van hulle kinders op die geskiedkundige dag.
   8 Mei 2005 - Fees Doop
Baie geluk aan Anton en Rochelle de Re met die doop van hulle seun Luca Antonio gebore op 26/10/2004. Baie geluk aan Cobus en Liesl de Villiers met die doop van hulle seun Willem Adriaan gebore op 28/12/2004.
Baie geluk aan Markus en Heletje Estehuysen met die doop van hulle seun Jan-Sebastian Cilliers gebore op 22/11/2004. Baie geluk aan Desmond en Rouxzanne Moller met die doop van hulle dogter Morgan Luca gebore op 4/8/2004.
Baie geluk aan Gerhard en Florence Scholtz met die doop van hulle dogter Gabriella gebore op 21/03/2005. Baie geluk aan Lourens en Margie van Staden met die doop van hulle seun Lourens Jacobus gebore op 8/3/2005.    
   6 Maart 2005
Baie geluk aan Francois en Lize de Villiers met die doop van hulle dogter Lezanne gebore op 01/11/2004. Baie geluk aan Michael en Sanet Bekker met die doop van hulle seun Juvan gebore op 12/11/2004.
Baie geluk aan Frederik en Charlien Els met die doop van hulle seun Etienne Frederik gebore op 15/12/2004. Etienne Frederik is die 6de geslag baba gedoop in die Strooidakkerk.    
   6 Februarie 2005
Baie geluk aan Gordon en Dalene Rademeyer met die doop van hulle seun De Wet Kobus gebore op 12/09/2004. Baie geluk aan AM en Hanrie Loubser
van Porterville met die doop van hulle
seun Philip Benjamin gebore op 21/09/2004.
   9 Januarie 2005
Baie geluk aan Wallie en Francis Olfin met die doop van hulle seun Waldo gebore op 15/09/2004. Baie geluk aan Frederick en Susan van der Westhuyzen met die doop van hulle dogter Danè gebore op 19/10/2004. Danè is ook die 1ste en enigste kleinkind van Ds Danie en Annemarie Lückhoff. 'n Baie trotse oupa het self die doop behartig!