Afrikaans English German French

Teken Aan Teken Aan
Registreer Registreer

Doop

“Daar is doop op elke eerste Sondag van die maand, behalwe in Augustus wanneer dit op die tweede Sondag is.  In Desember kan daar enige Sondag doop gereël word op versoek van die doopouers.  Kontak asb die kerkkantoor om die doop te reël.”


Maureen Armstrong
E-pos:           Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Telefoon:     021 872 4396

 

"Aflaai die Aansoekvorm vir die bediening van die doop."