Kontak besonderhede:
Wineta Wiese
Tel: 084 430 4834
E-pos: 20something@strooidak.co.za
Is jy 'n jongwerkende of geniet jy nog jou sorgvrye studente jare? Kom ontmoet nuwe jongmense in
ons gemeente. Ons doen lekker dinge saam en is ook betrokke by projekte in die gemeenskap soos
Habitat for Humanity, ens. Indien jy graag ons nuusbriewe wil ontvang, stuur 'n e-pos na
20something@strooidak.co.za
Braai op Paarlberg - 1 November
Hier is solank 'n "Save the date" vir die eerste November. Ons beplan om 'n lekker braai te reel na kerk bo-op Paarlberg, so hou solank die datum oop in julle dagboeke. Ons sal nader aan die tyd meer inligting plaas.
Mfuleni Huisbou saam met Habitat - November 2008
(Kliek op fotos vir groter weergawe)
Klapmutskop stap - 24 Januarie 2009
(Kliek op fotos vir groter weergawe)
Piekniek - 7 Februarie 2009
Die weer het ons 'n lelike streep getrek en na 'n harde reenbui het ons maar van die berg af
gevlug...
(Kliek op fotos vir groter weergawe)
Ten Pin Bowling - 7 Maart 2009
(Kliek op fotos vir groter weergawe)